Tuisblad
Oor ons
Toetse
Persoonlik
Betaling
Kontak
Videos
Aktiwiteite
SM
Log in
Gratis sielkundige toetse vir geestesgesondheid en blydskap
Klik of tik op `n opsie hieronder om voort te gaan:
Hierdie toetse word tipies gebruik om n individu se kognitiewe vermoëns, gedragstendense en emosionele toestande op n sistematiese en gestandaardiseerde manier te assesseer.
Om jou data veilig te hou, vereis ons dat jy aangemeld is voordat jy enige van die toetse aflê.
Klik of tik op die skakel hieronder om aan te meld of as `n nuwe gebruiker te registreer:
Teken aan of registreer as n nuwe gebruiker
Klik of tik op `n opsie hieronder om meer oor elke spesifieke toets uit te vind, en doen dan die toets:
Oxford Blydskapvraelys
OCEAN Persoonlikheidsopname
Persoonlike Sterkpunte Inventaris
Depressie Inventaris
PHQ-9 Pasiëntgesondheidsvraelys
DASS-21 Depressie Angs Stres Skaal